Welkom aan hulle wat soek, klop en bid na waarheid!
Het u al ooit gesukkel om die Bybel te verstaan, opgegee omdat u verward is wanneer u dit lees, of dit net vervelig vind, of miskien u kan eenvoudig net nie die taalgebruik daarin onder die knie kry nie? Of die Bybel ‘n diep gesetelde plek in jou lewe beslaan; of as jy net nie omgee wat daarin staan nie; of miskien het u per ongeluk op hierdie blog gestrompel, WELKOM!
Ons hoop dat jy so ‘n tydjie sal kuier en rondkyk. Ons verkoop niks nie, maar wil net soos u probeer om ons kennis van die Skrifte uit te brei.
Ons het geen vennotskap met enige kerkorganisasie of doen aan geen mens verslag nie.
Wat beteken 4wind koinonia?
4 = die geheel
wind = die Gees van God
koinonia = kom saam byeen (met een gedagte en doelwit)
(Die Gees van God bring hulle saam wat dieselfde dink, uit verskillende agtergronde om een te wees met Hom en hoe Hy dink.)
No comments:
Post a Comment